var popunder = true;
ñ Seuntjie vra vir sy Juffrou op sy eerste dag by die skool... "Juffrou as jy OMO en SURF meng sal dit skuim maak?" Juffrou antwoord.... "Natuurlik, hoe kan jy so 'n dom vraag vra, ek wonder of jy gaan slaag einde van die jaar as jy nou al sulke dom vrae vra".. Die seuntjie fluister in sy maatjie se oor en sê : "Ons is ini moeilikheid broer... Hoe kan jy skuim kry sonder water?! ... Ek wonder of ons gaan slaag met dié dom juffrou!!
var popunder = true;